Laerskool Villieria

Loop Wakker

Laerskool Villieria

Sportdrag - Netbal

  • Netbaldrag is saamgestel uit 'n Atletiekhempie, netbalrompie en "hot pants" wat by Totiusdal Handelshuis of Select Outfitters deur ouers aangekoop kan word.
  • Slegs o/13-spanne het 'n vergunning om, indien daar 'n borg is, spesiale Netbaldrag aan te skaf.

Atletiekhemp

Netbal "hot pants"

Netbalromp