Laerskool Villieria

Loop Wakker

Laerskool Villieria

Kleredrag

By Laerskool Villieria streef ons daarna dat ons leerders te alle tye op hul voorkoms ingestel is en hul skooldrag met trots dra.

Die skool verwag dat leerders, wanneer in hul skooldrag, hetsy tydens skoolure of draarna, altyd netjies sal voorkom en die skool se naam met trots sal hooghou.

Alle skooldrag is verkrygbaar by Totiusdal Handelshuis of Select Outfitters.

Skooldrag

Somer Winter