Laerskool Villieria

Loop Wakker

Laerskool Villieria

Kleredrag - Winter

Dogters

Wit langmou skoolhemp

Groen langmoutrui

Groen Villlieria romp

Groen skoolsykouse

Villieria skoolsweetpakbaadjie

Groen windbreker sonder enige reflektiewe strepe

Villieria skoolsweetpakbroek

Wit Villieskouse


Seuns

Langmou grys skoolhemp

Groen langmoutrui

Grys skoollangbroek

Wit Villieskouse

Villieria skoolsweetpakbaadjie

Groen windbreker sonder enige reflektiewe strepe

Villieria skoolsweetpakbroek