
"Aan die voet van die Magaliesberge lê die Laerskool Villieria. As een van die mees Geskiedenisryke skole in die stad, kan ons met trots, waardering en dankbaarheid teenoor ons Skepper, terugkyk na 1903, die ontstaan en begin van ons ongelooflike skool. Waar balans tussen akademie, kultuur en sport by uitstek nagestreef word. Om verder vir ons medemens om te gee, met 'n strewe na harmonie tussen leerders, ouers en onderwysers. Met trots, Laerskool Villieria."
UIT DIE PEN VAN DIE HOOF

NUWE NUUS
Kry die nuutste nuus
OPEDAG 2025
Laerskool Villieria - 122ste Verjaarsdag
OPKOMENDE GEBEURE
ALLE OUERS, VOOGDE EN LEERDERS:
HOU HIERDIE SPASIE DOP!!!!!
Graad 4 tot 7 Skryfbehoeftes vir 2025 skakel -
Graad 2 - 7 - 2025 Ooreenkomsvorm
Naskoolsentrum - 2025 Ooreenkomsvorm
Graad R - 2025 Aansoekvorm
Skoolgeld - 2025
Graad R - 2026 Aansoekvorm
Graad 1 - 2026 Ooreenkomsvorm
SKOOL KALENDER VIR 2025

KONTAK ONS
Laerskool Villieria is altyd oop gedurende skoolure. Moet asseblief nie huiwer om ons te kontak in verband met enige vrae oor akademie, sport, kultuur, geleenthede, personeel of enige ander skoolverwante navrae nie.
Ben Swartstraat 1031
Villieria
Pretoria
0186
012 331 1100
of
068 037 5421

Ben Swartstraat 1031
Villieria
Pretoria
0186
Tel: 012 331 1100
of
068 037 5421
E-pos: villiesskool@icon.co.za