Laerskool Villieria

Loop Wakker

Laerskool Villieria

Skoollied

Waar die blou Magalies
In die verte troon
Staan ons geliefde skool
Waar ons werk en speel
En oorwinning deel
Dis ons geliefde skool
Ons is trots
En ons loop wakker by Villieria
Dis wat ons leuse vra
Wat jy nou vergeet
Wil jy more weet
En dan is dit te laat
Loop wakker!
Loop wakker!
Loop wakker!
Villieria loop wakker!

Luister na die klankbaan: